Boot: verschil tussen versies

145 bytes toegevoegd ,  7 jaar geleden
geen bewerkingssamenvatting
(Nieuwe pagina aangemaakt met 'Een '''boot''' is een vervoermiddel dat in de [http://www.christipedia.nl/Artikelen/B/Bijbel Bijbel] dikwijls wordt genoemd. [http://www.christipedia.nl/Artike...')
 
Geen bewerkingssamenvatting
Regel 12:
 
Het volgende gedicht en lied is gecomponeerd door de Zuid-Afrikaanse zanger Piet Smit.
{| class="wikitable" style="border:1; margin-left: 20px;"
| style="padding: 15px;"|<poem>'''Seilboot'''
 
My lewe is ’n seilboot wat ver op reis moet gaan
 
en Jesus is my Stuurman wat aan die roer bly staan
 
God se plan vir my lewe is die wydheid van die see
 
en die winde wat my aandryf is die Gees wat Hy my gee
 
Daarom span ek my seile voor die Heilige Gees
 
want waar hierdie wind my waai is precies waar ek wil wees 
 
En Jesus stuur my skip sekuur oor God se oseaan
 
en so kom ek eendag veilig by my eindbestemming aan
 
Golgotha se kruishout is die boegspriet aan die hoof
 
en die pik tussen die planke is die seel van my geloof
 
Somtyds moet ek koers kies met ’n skuins hoek teen die wind 
 
maar met so ’n goeie Stuurman sal ek weer my rigting vin
 
Somtyds is daar storms en soms is die wind weer stil
 
want die draai van die seisoene word bepaal deur God se wil
 
En al kraak die mas en die toue teen die wind se volle krag 
 
al stamp die boeg teen die golwe, ek weet wat op my wag 
 
Soms voel ek hoe die balke teen die stormkragte kreun 
 
en somtyds skep ek water maar ek weet waar gaan ek heen
 
En ek laai God se liefde soos ’n schatkis aan boord
 
bepaal die rigting van my reis met die kaart van sy Woord
 
En ek span al my seile voor die Heilige Gees
 
want waar hierdie Wind my waai is precies waar ek wil wees 
 
En Jesus stuur my skip sekuur oor God se oseaan
 
tot ek eendag in volmaaktheid - op die hemelhawe staan
</poem>
|Piet Smit zingt het lied Seilboot. Videofilm op Youtube, duur 3 minuten.
| style="padding: 15px;"|<Youtube width="500" height="400">EeLDPdT5sRM</youtube><BR>
|Piet Smit zingt het lied Seilboot. Videofilm op Youtube, duur 3 minuten.
|}